THE UNKNOWN FORCE; BLACK, INDIAN AND COLOURED SOLDIERS THROUGH TWO WORLD WARS
L. Jooste
Scientia Militaria · 2012
doi:10.5787/25-1-266 (opens in a new tab)
We email you when a new notice or a question about this paper appears.
Abstract
<p>Die jaarlikse Suid-Afrikaanse militêr-historiografiese oes is skraal en die verskyning van 'n publikasie oor 'n lang verwaarloosde aspek van die land se militere geskiedenis, lok dadelik groot belangstelling uit. Gleeson se boek oor swart, bruin en Indiërkorpse se deelname aan die Eerste en die Tweede Wêreldoorlog, is een van slegs 'n handjievol werke oor anderkleuriges se relatief onbekende bydrae tot die oorloë.Tot dusver het hoofsaaklik Albert Grundlingh en N. Clothier hulle op hierdie terrein van die geskiedenis begewe. Die publikasie onder bespreking dek die tydperk vanaf die uitbreek van die Eerste Wereldoorlog tot aan die einde van die Tweede Wereldoorlog. Dit handel oor swartmense, kleurlinge en Indiërs wat vrywillig as lede van die hulpdiens van die destydse</p> <p>Unieverdedigingsmag (UVM) aan die twee wêreldoorloë deelgeneem het. Gleeson beskryf hulle operasionele ervaringe, heldedade alledaagse lewensomstandighede, vryetydsbesteding, frustrasies, vrese, verlange - al die fasette van 'n bestaan in 'n oorlogsituasie.</p>
Abstract licence: CC BY-NC-ND
Reads
Read by people on this page
None yet.
Checked or read by AI through naulon
None yet.
A person counts once a day per paper. We keep no cookie and no address: a reader is a hash that changes every day. Any month under five reads shows no number.
Are you an author?
Is this your paper?
Claim it to add your note and be paid when agents cite it. Free.