Skip to content
naulon
Not checkedNot checked for notices yet.

DIE STIGTING EN WERKSAAMHEDE VAN DIE "NEDERLANDSCH BIJSTANDSFONDS VOOR ZUID-AFRIKA" (1900-1903)

Jan Ploeger

Scientia Militaria · 2012

doi:10.5787/23-1-318 (opens in a new tab)

We email you when a new notice or a question about this paper appears.

Abstract

<p>Die Tweede Anglo-Boereoorlog (1899 - 1902) het byna drie jaor gewoed.</p> <p>Die Britsemilitêre verliese is, afgerond, op ongeveer 7 000 gesneuweldes en 20 000 gewondes geskat, Die republikeinse militêre verliese word op ongeveer 4 000 gesneuweldes bereken. Die aantal gewondes is onbekend, terwyl ongeveer 27 000 Boere 'n deel van die oorlog as krygsgevangenes in kampe in Suid-Afrika of elders deurgebring het.</p> <p>Van die burgerlike bevolking was ongeveer 116 000 Blankes en 115 000 Swartes in kampe gevange gehou. Die konsentrasie- of burgerkampe het 27 027 mans, vrouens en kinders as slagoffers geëis. Hierdie getal het ongeveer 14 000 kinders ingesluit. Die kampe vir Swartes het meer as 15 000 lewens geëis.</p>

Abstract licence: CC BY-NC-ND

Reads

Read by people on this page

None yet.

Checked or read by AI through naulon

None yet.

A person counts once a day per paper. We keep no cookie and no address: a reader is a hash that changes every day. Any month under five reads shows no number.

Are you an author?

Is this your paper?

Claim it to add your note and be paid when agents cite it. Free.