In diens van die Kompanjie
Jan Ploeger
Scientia Militaria · 2012
doi:10.5787/20-3-362 (opens in a new tab)
We email you when a new notice or a question about this paper appears.
Abstract
<p>In sy "Daghregister" het opperkoopman Jan van Riebeeck op 6 April 1652 onder andere aangeteken dat hy opdrag aan skipper D. Coninck gegee het om op die volgende dag (7.4.1652) met 'n sloep na die vasteland te gaan. Die doel van hierdie tog was om na briewe te soek wat deur besoekende skepe agter gelaat is. Ook moes groente gehaal en vars vis gevang word. Behalwe die roeiers sou 'n sestal gewapende soldate die skipper vergesel.</p> <p>Dit is die eerste vermelding in die dagregister van die aanwesigheid van soldate, as 'n deel van die VOC se krygsmag, aan die Kaap die Goeie Hoop. In bygaande bydrae word o.m. nader op soldate en skepe, in diens van die VOC, ingegaan.</p>
Abstract licence: CC BY-NC-ND
Reads
Read by people on this page
None yet.
Checked or read by AI through naulon
None yet.
A person counts once a day per paper. We keep no cookie and no address: a reader is a hash that changes every day. Any month under five reads shows no number.
Are you an author?
Is this your paper?
Claim it to add your note and be paid when agents cite it. Free.