Riglyne uit die verlede vir die sendingwerk van die toekoms
J. M. Cronj�
Verbum et Ecclesia · 1983
doi:10.4102/ve.v4i1.1292 (opens in a new tab)
We email you when a new notice or a question about this paper appears.
Abstract
Wanneer daar dan oor "riglyne" uit die verlede vir die sendingwerk van die "toekoms" gehandel word, is dit �n riskante onderneming. Te meer nog as gevolg van skrywer se noue kontak met die buitelandse sending van die Ned. Geref. Kerk, wat sy objektiwiteit mag be�nvloed. Te midde van die risiko's daaraan verbonde en met vermyding van bogenoemde slaggate so ver moontlik, wil ons tog probeer om sekere riglyne te trek wat moontlik ook rigtinggewend vir die uitgebreide sendingwerk van die Kerk in die toekoms kan wees.
Abstract licence: CC BY
Reads
Read by people on this page
None yet.
Checked or read by AI through naulon
None yet.
A person counts once a day per paper. We keep no cookie and no address: a reader is a hash that changes every day. Any month under five reads shows no number.
Are you an author?
Is this your paper?
Claim it to add your note and be paid when agents cite it. Free.