Job Evaluation: An Outline of the Castellion Method
S. Biesheuvel
South African Journal of Business Management · 1977
doi:10.4102/sajbm.v8i4.3323 (opens in a new tab)
We email you when a new notice or a question about this paper appears.
Abstract
Poswaardering word, volgens die skrywer, die algemeenste gebruik vir die doel van salarisadministrasie. Poswaardering maak graderings van poste moontlik op grond van die verskillende eise wat die verskillende poste aan die besetters daarvan stel. Die verskillende else wat poste stel word gewoonlik gemeet in terme van een of meer veranderlikes, en aangesien hulle (die veranderlikes) konseptueel aansienlik verskil van een waarderingsisteem tot 'n ander, bespreek die skrywer 'n oorspronklik Suid-Afrikaanse metode van poswaardering, die "Castellion System".
Abstract licence: CC BY
Reads
Read by people on this page
None yet.
Checked or read by AI through naulon
None yet.
A person counts once a day per paper. We keep no cookie and no address: a reader is a hash that changes every day. Any month under five reads shows no number.
Are you an author?
Is this your paper?
Claim it to add your note and be paid when agents cite it. Free.