‘n Portretpanorama: Empatiese inlewing in David Fram se Jiddisje gedigte
Hazel Frankel
Literator · 2016
doi:10.4102/lit.v37i1.1262 (opens in a new tab)
We email you when a new notice or a question about this paper appears.
Abstract
David Fram het ’n ryk versameling poësie in sy moedertaal, Jiddisj, geskryf. Hierdie artikel bied gedetailleerde lesings aan van gedigte wat die digter se empatiese digterlike reaksie weerspieël op mense wat hy in Litaue geken het, vreemdelinge wat hy in Suid-Afrika ontmoet het, asook op slagoffers van die Shoa. Deur die gedigte beskikbaar te stel vir ’n wyer gehoor deur my vertalings en transliterasies, probeer ek hulle voortgesette relevansie as draers van ’n dieper begrip van hierdie kwessies aantoon.
Abstract licence: CC BY
Reads
Read by people on this page
None yet.
Checked or read by AI through naulon
None yet.
A person counts once a day per paper. We keep no cookie and no address: a reader is a hash that changes every day. Any month under five reads shows no number.
Are you an author?
Is this your paper?
Claim it to add your note and be paid when agents cite it. Free.