Preface
V.E. d’Assonville, D.R.M. Britz
Koers: Bulletin for Christian Scholarship · 2009
doi:10.4102/koers.v74i4.138 (opens in a new tab)
We email you when a new notice or a question about this paper appears.
Abstract
Voorwoord Calvyn as kategeet ... die eensgesindheid in onderrig [van die leer] wat die kerke onderling het, kan nie met 'n duideliker bewys waargeneem word as in die kategismus nie.Daaruit sal nie alleen blyk wat die een of ander mens eenmaal geleer het nie, maar ons sal voortdurend mense onder ons hê wat van hulle jeug af in die eerste beginsels onderlê is sodat al die gelowiges dit as 'n plegtige simbool [geloofsbelydenis] van die gemeenskap van Christene kan besit.En dit was in die besonder die rede waarom ek hierdie kategismus gepubliseer het ... (Calvyn in sy voorwoord by die Latynse uitgawe van die Geneefse Kategismus van 1545.) 1 Reeds in sy beroemde standaardwerk van 1942 oor Calvyn en die kategese het die jong Nederlandse Calvynnavorser, M.B. van 't Veer, op die sentrale plek van die kategese in Calvyn se Woordbediening gewys. 2 In Suid-Afrika het die belangstelling in hierdie belangrike aspek van Calvyn se werksaamhede veral met die publikasie van die Afrikaanse vertaling van sy 1545-Kategismus 3 'n besondere impuls beleef. 1 CO 6,7-8; CStA 2,12,23-30:... sed illustriore documento, quam inter se habuerint ecclesiae nostrae doctrinae concordiam, perspici non poterit, quam ex catechismis.Illic enim non modo quid semel docuerit unus homo, aut alter, apparebit: sed quibus a pueritia rudimentis imbuti perpetuo fuerint apud nos docti simul atque indocti: ut haberent hoc omnes fideles, quasi solenne christianae communionis symbolum.Atque haec sane praecipua mihi fuit edendi huius catechismi ratio.
Abstract licence: CC BY
Reads
Read by people on this page
None yet.
Checked or read by AI through naulon
None yet.
A person counts once a day per paper. We keep no cookie and no address: a reader is a hash that changes every day. Any month under five reads shows no number.
Are you an author?
Is this your paper?
Claim it to add your note and be paid when agents cite it. Free.