Ontwikkelingsekonomie — Bestek en metode vir die studie daarvan
H.J. Weber
Koers: Bulletin for Christian Scholarship · 1974
doi:10.4102/koers.v39i1.1259 (opens in a new tab)
We email you when a new notice or a question about this paper appears.
Abstract
Kennis van die probleme van onderontwikkelde gebiede is baie oud. Sodra verskille in ontwikkeldheid, hetsy op militêre, ekonomiese of ander gebiede duidelik word, en as sodanig erken word, wys die probleme van die minderontwikkelde gebiede hulself uit. Die ekonomiese geskiedenis is vol sodanige erkende verskille o.a. Hellenistiese kultuursentra, Imperiale Rome, Byzantium en sy florerende stadstaat; Noord- en Wes- Europa na die ontdekking van die nuwe wêreld en die vasstelling van effektiewe marinekommunikasie tussen Wes- Europa, Amerika en Oos-Asië.
Abstract licence: CC BY
Reads
Read by people on this page
None yet.
Checked or read by AI through naulon
None yet.
A person counts once a day per paper. We keep no cookie and no address: a reader is a hash that changes every day. Any month under five reads shows no number.
Are you an author?
Is this your paper?
Claim it to add your note and be paid when agents cite it. Free.