Skip to content
naulon
Not checkedNot checked for notices yet.

Kategismusprediking

S. C. W. Duvenage

Koers: Bulletin for Christian Scholarship · 1958

doi:10.4102/koers.v26i4.1635 (opens in a new tab)

We email you when a new notice or a question about this paper appears.

Abstract

Ek is gevra om te skryf oor Kategismusprediking. Aan die een kant is dit 'n maklike taak, omdat daar so baie aspekte van die onderwerp is wat voor die hand liggend is. Ons het immers as predikante in die Gereformeerde Kerk almal naasteby 52 maal in ’n jaar te doen met Kategismusprediking, en uit eie ervaring sowel as uit ons kennis van die Homiletiek is dit seker nie vir my moeilik om so ’n artikel te skryf nie. Aan die ander kant is dit tog ook weer ’n ontsaglik moeilike taak. Rede hiervoor is eintlik dieselfde — vele van die lesers weet self soveel van die onderwerp dat dit moeilik sal gaan om dit vir hulle aantreklik en smaakvol te behandel. Maar verder is dit ook moeilik omdat daar tog in ons Kerk ’n ingrypende verskil van opinie bestaan ten aansien van die metode van Kategismusprediking. Hierdie verskil van opinie vind ons nie maar net by lidmate nie, maar ook en veral by predikante en selfs by professore aan ons Teologiese Skool.

Abstract licence: CC BY

Reads

Read by people on this page

None yet.

Checked or read by AI through naulon

None yet.

A person counts once a day per paper. We keep no cookie and no address: a reader is a hash that changes every day. Any month under five reads shows no number.

Are you an author?

Is this your paper?

Claim it to add your note and be paid when agents cite it. Free.