Skip to content
naulon
Not checkedNot checked for notices yet.

Die skriftuurlike beginsel ten grondslag van art. 36 van ons Nedl. Gel. Belydenis

F. N. van Niekerk

Koers: Bulletin for Christian Scholarship · 1943

doi:10.4102/koers.v10i5.1772 (opens in a new tab)

We email you when a new notice or a question about this paper appears.

Abstract

Met hierdie opstel word daar geensins beoog om ’n hewige polemiek oor die saak aan te knoop nie, want ons besef dat die opinies onder Gereformeerdes op hierdie punt taamlik uiteenlopend is. Wat ons beoog, is net om tot dieper besinning te roep oor hierdie belangrike artikel in ons Nederlandse Geloofsbelydenis en om aan te toon dat die goeie reg van hierdie artikel in ons belydenisskrifte nie so maklik te betwis is as wat meesal gedink word nie.

Abstract licence: CC BY

Reads

Read by people on this page

None yet.

Checked or read by AI through naulon

None yet.

A person counts once a day per paper. We keep no cookie and no address: a reader is a hash that changes every day. Any month under five reads shows no number.

Are you an author?

Is this your paper?

Claim it to add your note and be paid when agents cite it. Free.