Skip to content
naulon
Not checkedNot checked for notices yet.

Redaksioneel

Editorial Office

In die Skriflig · 1980

doi:10.4102/ids.v14i56.773 (opens in a new tab)

We email you when a new notice or a question about this paper appears.

Abstract

NOGEENS DIE KERKLIED EN GEMEENTESANG Br. S. H. Solomons wat 'n bydrae oor kerkm usiek in 'n vorige uitgawe gelew er het, verskil van die redaksionele opm erkings in die uitgawe van Maart 1980.Hy stel dat slegs die tw eede m elodie van Ps. 131 vir Gesang 112 gebruik is.Die argum ent dat ou m elodieë wat "lekker" sing in die Gesangbundel behou is, is dan nie ter sake nie.Die vraag is of daar nie ook ander is nie, bv.die eertydse van Ps. 149? Hy betoog verder dat al grond die sinode sy uitspraak nie op Skrif en Belydenis nie, is dit m et m eerderheid van stem m e geneem (art.31 KO) en m oet daarom as vas en bindend beskou word tensy bewys word dat dit in stryd m et Skrif en Belydenis is.Reglementeer 'n sinode as die kerke oorspronklik daarom gevra het?Mag iemand sê dat bepaalde m elodieë "afgedw ing" is? Om "sangverwarring" uit te skakel m oet in al die kerke dieselfde m elodiee gebruik word, 'n Opdrag van Sinode 1952 is uitgevoer en deur Sinode 1979 m et m eerderheid van stem m e aanvaar.Hy stem saam dat nie slegs in die 16de eeu verdienstelike m usiek voortgebring is nie.Omdat die m usiek die inhoud moet dra, verskil hy egter van die bewering dat die m usiek 'n "m iddelm atige" saak is.Die melodieë moet in diens van die Woord staan.Hy verwys na 'n artikel van prof.L. F. Schulze in "Die K erkblad" van 22 Maart 1978.Die m elodieë moet by die teks aansluit in stem m ing en inhoud.Dit m oet die Woord versterk en vaslê.Die H ersieningskom m issie maak aanspraak dat hulle daarin geslaag het.Die Sinode van 1979 het skynbaar ook so "gevoel" en daarom m oet ons die m elodieë dankbaar aanvaar.Die vergelyking tussen "am psgewaad" en "m elodieë" gaan nie op nie, aldus br.Solomons.Die korrespondent het natuurlik alle reg om sy eie opvattings oor die onderhawige saak te hê, mits hy 'n ander ook net vry laat om sy opinie te behou.H oewel dit nie In die Skriflig se beleid is om blote menings te publiseer nie, maar teologiese vrae te beredeneer en toe te lig, is dit br.Solomons se goeie reg om teenoor die redakteur 'n ander m ening te stel wat seker deur baie onderskryf sal word.Eerstens is die bepalende vraag of die "m usiek" w esenlik deel vorm van die "gem een akkoord" (diens, leer en tug) wat selfstandige kerke in kerkverband plaas.Indien die antwoord hierop negatief is, het 'n sinode geen bevoegdheid om hierin voor te skryf nie -net soos een kerk wat nie van die 16de eeuse musiek hou nie aan 'n ander wat wel daarvan hou d.m.v.'n sinode kan voorskryf nie.Voor art.31 KO het ons die beginsel van art.30 KO. 'n Erediens is primêr 'n aangeleentheid tussen die volk en hulle God onder leiding van die dienste en nie 'n dem onstrasie van kerkorganisasie of "kerkverband" nie.Dit mag w enslik w ees (vir inter-kerklike verkeer, vir drukkoste van 'n psalmboek ens.) om eenvorm ige musiek te hê.Daarmee is egter nie bewys dat dit gebiedend noodsaaklik en beqinsel is nie.Die argum ent van br. S. dat die m elodiee nie 'n m iddelm atige nie

Abstract licence: CC BY

Reads

Read by people on this page

None yet.

Checked or read by AI through naulon

None yet.

A person counts once a day per paper. We keep no cookie and no address: a reader is a hash that changes every day. Any month under five reads shows no number.

Are you an author?

Is this your paper?

Claim it to add your note and be paid when agents cite it. Free.