Diskussie oor die Kerklied
T. G. van Wyk
In die Skriflig · 1980
doi:10.4102/ids.v14i55.771 (opens in a new tab)
We email you when a new notice or a question about this paper appears.
Abstract
Lees ’n mens dr. Kempff se resensie oor ‘Ek sing ’n lofsang by my snare’, kom jy tot die gevolgtrekking dat hy nie die hele boek gelees het nie, of hier en daar gedeeltes gegryp het en daarmee op loop gesit het. Indien hy die hele boek gelees het, sou hy seker nie sommige vrae gestel het, wat wel in die boek beantwoord word nie.
Abstract licence: CC BY
Reads
Read by people on this page
None yet.
Checked or read by AI through naulon
None yet.
A person counts once a day per paper. We keep no cookie and no address: a reader is a hash that changes every day. Any month under five reads shows no number.
Are you an author?
Is this your paper?
Claim it to add your note and be paid when agents cite it. Free.