Skip to content
naulon
Not checkedNot checked for notices yet.

Foreword

J. M. Mellish

Curationis · 1979

doi:10.4102/curationis.v2i2.426 (opens in a new tab)

We email you when a new notice or a question about this paper appears.

Abstract

Met die instelling van Gesondheidsjaar 1979 het die Departement Gesondheid beoog om elke lid van die gemeenskap by te kom om faktore onder hulle aandag te bring wat hulle gesondheid kan bedreig of bevorder, en om gesondheidsbewustheid deel van die lewenswyse van alle burgers in die Republiek van Suid-Afrika te maak -nie net in 1979 nie, maar tot ver in die toekoms.Die verpleegkundige word as 'n sleutelfiguur in die verspreiding van inligting beskou omrede die aard van haar werk en haar voortdurende en noue verbondenheid met mense in die gemeenskap.Dit is aan die vrygewigheid van die Departement van Gesondheid te wyte dat die uitgawe van Curationis aan alle voile volwaardige lede van die Suid-Afrikaanse Verpleegstersvereniging in die Republiek versprei word.Dié betreklik nuwe publikasie wat nog nie by alle verpleegkundiges bekend is nie, sal dus verpleegkundiges bereik wat nog nie 'n eksemplaar onder oë gehad het nie en sal self die waarde kan bepaal van 'n produk wat soveel belangriks vir alle denkende professionele verpleegkundiges bevat.Hierdie uitgawe het veral op Gesondheidsjaar betrekking aangesien dit oor soveel aspekte van Gemeenskapsgesondheidsorg en die verpleegkundige se noue betrokkenheid daarby, te doen het.Onder andere, handel dit oor aspekte soos die gemeenskap se betrokkenheid by gesondheidsorg, die aard van gemeenskapsgesondheidsorg, die plek van die daghospitaal in die gemeenskap, die multidissiplinêre benadering tot psigiatriesorg, tuisversorging en primêre gesondheidsorg teen 'n pediatrie-agtergrond.'n Werklik omvattende benadering!

Abstract licence: CC BY

Reads

Read by people on this page

None yet.

Checked or read by AI through naulon

None yet.

A person counts once a day per paper. We keep no cookie and no address: a reader is a hash that changes every day. Any month under five reads shows no number.

Are you an author?

Is this your paper?

Claim it to add your note and be paid when agents cite it. Free.