Skip to content
naulon
Not checkedNot checked for notices yet.

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte.

Alwyn Roux

Tydskrif vir Letterkunde · 2017

doi:10.17159/tvl.v.54i1.22 (opens in a new tab)

We email you when a new notice or a question about this paper appears.

Abstract

Die vyfde uitgebreide weergawe van Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte (2016), wat saamgestel is deur Fanie Olivier, verskyn vyf jaar ná die vorige uitgawe.Die eerste uitgawe van Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte het in 1986 verskyn, die tweede in 1992, die derde in 2001, en die vierde in 2010.Let op die veranderde titel van die mees resente uitgawe, wat nou Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte heet.Die samesteller stel die probleem van die seleksie van gedigte soos volg as 'n retoriese vraag in die voorwoord tot die bloemlesing: "Hoe verwoord jy ooit jou keuse en hoe verdedig jy jou teen diegene (digters en lesers) wat ongelukkig voel oor gedigte wat weggelaat is?" Die antwoord hierop is nie voor die hand liggend nie, maar 'n deegliker verantwoording sou verhelderend gewees het.Joan Hambidge argumenteer in haar resensie dat so 'n verantwoording onder andere studente sal help om die literêre tradisie beter te verstaan, dat daar oor die belang van versvorme uitgewei kan word, en 'n aanduiding gegee kan word van intertekstuele skakels.Die waarde van die bundel is dat dit ook as trekpleister kan dien vir diegene wat nie bekend is met die Afrikaanse poësie nie.Gunstelinge soos C. Louis Leipoldt se "Wys my die plek waar ons saam gestaan het" (25) en Breyten

Abstract licence: CC BY-SA

Reads

Read by people on this page

None yet.

Checked or read by AI through naulon

None yet.

A person counts once a day per paper. We keep no cookie and no address: a reader is a hash that changes every day. Any month under five reads shows no number.

Are you an author?

Is this your paper?

Claim it to add your note and be paid when agents cite it. Free.